2 KORINTIËRS 12:8
2 KORINTIËRS 12:8 Bybel vir almal (ABA)
Ek het baie maal vir die Here gevra dat Hy hierdie ding moet wegneem.
2 KORINTIËRS 12:8 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Hieroor het ek die Here drie maal gebid, dat hy van my sou wyk.
2 KORINTIËRS 12:8 Afrikaans 1983 (AFR83)
Drie maal het ek die Here gebid dat dit van my af weggeneem moet word.
2 KORINTIËRS 12:8 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Hieroor het ek die Here drie maal gesmeek dat dit van my moet wyk.
2 KORINTIËRS 12:8 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Om hierdie saak het ek die Here drie maal gesmeek, dat dit van my mag wyk.