2 KRONIEKE 21:1
2 KRONIEKE 21:1 Bybel vir almal (ABA)
Koning Josafat het gesterf, en hulle het hom begrawe by sy voorvaders in die Dawidstad, en sy seun Joram het koning geword ná hom.
2 KRONIEKE 21:1 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
EN Jósafat het ontslaap met sy vaders en is begrawe by sy vaders in die stad van Dawid; en sy seun Joram het in sy plek koning geword.
2 KRONIEKE 21:1 Afrikaans 1983 (AFR83)
Josafat is oorlede, en hy is begrawe in die familiegraf in die Dawidstad. Sy seun Joram het hom as koning opgevolg.
2 KRONIEKE 21:1 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Josafat het by sy voorouers gaan rus, en hy is begrawe by sy voorouers in die Stad van Dawid. Sy seun Jehoram het in sy plek koning geword.
2 KRONIEKE 21:1 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En Jósafat het ontslaap met sy vaders en is begrawe by sy vaders in die stad van Dawid. En sy seun Joram het in sy plek geregeer.