2 KRONIEKE 18:22
2 KRONIEKE 18:22 Bybel vir almal (ABA)
Koning, daarom moet jy dit weet: Die Here het 'n leuengees laat kom in die mond van al hierdie profete van jou. Maar weet jy wat die Here regtig gesê het? Die Here het gesê dit sal sleg gaan met jou.”
2 KRONIEKE 18:22 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En nou, kyk, die HERE het 'n leuengees in die mond van hierdie profete van u gegee, terwyl die HERE tog onheil oor u gespreek het.
2 KRONIEKE 18:22 Afrikaans 1983 (AFR83)
So het die Here 'n leuengees in die mond van hierdie profete van u laat kom, maar Hy het in werklikheid vir u 'n ramp aangekondig.”
2 KRONIEKE 18:22 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Daarom, kyk, die HERE het 'n leuengees in die mond van hierdie profete van u geplaas. Die HERE self het onheil teen u gelas.”
2 KRONIEKE 18:22 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Nou dan, kyk, die HERE het 'n leuengees in die mond van hierdie profete van jou gegee, en die HERE het kwaad teen jou gespreek.