2 KRONIEKE 15:7
2 KRONIEKE 15:7 Bybel vir almal (ABA)
Maar julle, julle moet sterk wees, julle moenie moedeloos wees nie, want julle sal beloning kry vir die dinge wat julle doen.”
2 KRONIEKE 15:7 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Wees julle dan sterk, en laat julle hande nie slap hang nie, want daar is loon volgens julle werk.
2 KRONIEKE 15:7 Afrikaans 1983 (AFR83)
Maar julle moet vasstaan en nie moedeloos word nie, want julle sal die beloning vir julle optrede ontvang.”
2 KRONIEKE 15:7 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Maar julle, wees dapper en moenie moed verloor nie, want daar is 'n beloning vir julle werk.”
2 KRONIEKE 15:7 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Wees dan sterk, en laat julle hande nie swak wees nie, want julle werk sal beloon word.
2 KRONIEKE 15:7 Die Boodskap (DB)
Vertrou op die Here. Moenie moedeloos word nie. Julle sal vir julle werk beloon word.”