1 TIMOTEUS 5:23
1 TIMOTEUS 5:23 Bybel vir almal (ABA)
Jy moenie aanhou om net water te drink nie. Jy moet ook 'n bietjie wyn drink vir jou maag, want jy is baie maal siek.
1 TIMOTEUS 5:23 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Moenie langer water alleen drink nie, maar gebruik 'n bietjie wyn ter wille van jou maag en jou herhaalde ongesteldhede.
1 TIMOTEUS 5:23 Afrikaans 1983 (AFR83)
Moenie langer net water drink nie. Gebruik 'n bietjie wyn vir die maag en vir jou herhaalde ongesteldhede.
1 TIMOTEUS 5:23 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Moenie langer net water drink nie, maar gebruik 'n bietjie wyn vir jou maag en jou gereelde ongesteldhede.
1 TIMOTEUS 5:23 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Drink nie meer water nie, maar gebruik 'n bietjie wyn ter wille van jou maag en jou dikwels swakhede.