1 TIMOTEUS 4:14
1 TIMOTEUS 4:14 Bybel vir almal (ABA)
Jy moet aanhou om die genadegawe te gebruik wat jy gekry het. Die Here het hierdie genadegawe vir jou gegee. Die profete het dit gesê, en die ouderlinge het hulle hande op jou gesit.
1 TIMOTEUS 4:14 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Verwaarloos nie die genadegawe wat in jou is nie, wat jou gegee is deur die profesie met die handoplegging van die ouderlinge.
1 TIMOTEUS 4:14 Afrikaans 1983 (AFR83)
Moenie die genadegawe wat jy het, verwaarloos nie. Dit is aan jou gegee deur die profesieë toe die raad van ouderlinge jou die hande opgelê het.
1 TIMOTEUS 4:14 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Moenie die genadegawe in jou verwaarloos wat deur profesie aan jou geskenk is toe die raad van ouderlinge jou die hande opgelê het nie.
1 TIMOTEUS 4:14 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Verwaarloos nie die gawe wat in jou is, wat aan jou gegee is deur profesie, met die handoplegging van die ring nie.