1 TIMOTEUS 4:10
1 TIMOTEUS 4:10 Bybel vir almal (ABA)
Daarom werk ons baie hard. Ons weet dat die God wat lewe, vir ons sal help, en ons weet dat Hy sal doen wat Hy belowe het. Hy wil al die mense red, spesiaal die mense wat in Hom glo.
1 TIMOTEUS 4:10 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
want hiervoor arbei ons ook en word ons gesmaad, omdat ons gehoop het op die lewende God wat 'n behouder is van alle mense, insonderheid van die gelowiges.
1 TIMOTEUS 4:10 Afrikaans 1983 (AFR83)
Met hierdie vooruitsig span ons ons kragte in en stry ons, want ons het ons hoop op die lewende God gevestig, wat die Verlosser is van alle mense, van almal wat glo.
1 TIMOTEUS 4:10 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Want hiervoor werk ons hard en stry ons, omdat ons ons hoop geplaas het op die lewende God, wat die Verlosser van alle mense is, veral van die gelowiges.
1 TIMOTEUS 4:10 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Want daarom arbei ons sowel as smaad, omdat ons op die lewende God vertrou, wat die Verlosser is van alle mense, veral van die wat glo.