1 TIMOTEUS 3:11
1 TIMOTEUS 3:11 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Net so moet vroue waardig wees, nie skindertonge nie, sober, betroubaar in alles.
1 TIMOTEUS 3:11 Bybel vir almal (ABA)
Vroue wat in die gemeente wil werk, moet ook mense wees wat reg lewe. Hulle moenie oor ander gelowiges skinder nie. Hulle moet reg kan besluit en almal moet weet dat hulle altyd sal doen wat hulle belowe het.
1 TIMOTEUS 3:11 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Net so moet die vroue waardig wees, geen kwaadspreeksters nie, nugter, betroubaar in alles.
1 TIMOTEUS 3:11 Afrikaans 1983 (AFR83)
Net so moet vroue ook van goeie karakter wees, nie skinder nie, nugter en in alles betroubaar.
1 TIMOTEUS 3:11 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Net so moet hulle vroue ernstig wees, nie lasteraars nie, nugter, in alles getrou.