1 TIMOTEUS 2:13-14
1 TIMOTEUS 2:13-14 Bybel vir almal (ABA)
Want God het eerste vir Adam gemaak, daarna het Hy vir Eva gemaak. Die slang het nie vir Adam verlei nie, die slang het die vrou verlei. En toe het sy verkeerd gedoen.
1 TIMOTEUS 2:13-14 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Want Adam is eerste gemaak, daarna Eva. En Adam is nie verlei nie, maar die vrou het haar laat verlei en het in oortreding gekom.
1 TIMOTEUS 2:13-14 Afrikaans 1983 (AFR83)
Adam is immers eerste gemaak, Eva daarna. Dit is ook nie Adam wat verlei is nie, dit is die vrou wat haar laat verlei het en die gebod oortree het.
1 TIMOTEUS 2:13-14 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Adam is immers eerste geskep, daarna Eva. En Adam is nie mislei nie, maar die vrou het haar laat mislei, en het 'n oortreder geword.
1 TIMOTEUS 2:13-14 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Want Adam is eers gevorm, toe Eva. En Adam is nie mislei nie, maar die vrou wat verlei is, was in die oortreding.