1 TESSALONISENSE 3:4
1 TESSALONISENSE 3:4 Afrikaans 1983 (AFR83)
Toe ons nog by julle was, het ons julle al gewaarsku dat ons vervolg sal word, en soos julle weet, het dit ook gebeur.
1 TESSALONISENSE 3:4 Bybel vir almal (ABA)
Toe ons by julle was, het ons vir julle gesê dat ons sal swaarkry. Ons het dit gesê voordat dit gebeur het, en julle weet dit het alles presies so gebeur.
1 TESSALONISENSE 3:4 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Want ook toe ons by julle was, het ons julle vooruit gesê dat ons verdruk sou word, soos dit ook gebeur het en soos julle weet.
1 TESSALONISENSE 3:4 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Want ook toe ons by julle was, het ons herhaaldelik vooraf vir julle gesê dat ons verdruk sal word, iets wat, soos julle weet, inderdaad gebeur het.
1 TESSALONISENSE 3:4 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Want voorwaar, toe ons by julle was, het ons vantevore vir julle gesê dat ons verdrukking moet ly; net soos dit gebeur het, en julle weet.