1 SAMUEL 14:16
1 SAMUEL 14:16 Bybel vir almal (ABA)
Saul se wagte in Gibea in die land Benjamin het gesien dat die Filistyne vlug en dat hulle heen en weer hardloop.
Deel
Lees 1 SAMUEL 141 SAMUEL 14:16 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En toe die spioene van Saul in Gíbea in Benjamin sien dat die menigte daar verward heen en weer golf
Deel
Lees 1 SAMUEL 141 SAMUEL 14:16 Afrikaans 1983 (AFR83)
Toe die wagte van Saul by Gibea in Benjamin sien dat die menigte in beroering is en in die rondte maal
Deel
Lees 1 SAMUEL 141 SAMUEL 14:16 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Saul se verkenners by Gibea in Benjamin sien toe: Kyk, die massa mense spat uiteen in alle rigtings!
Deel
Lees 1 SAMUEL 141 SAMUEL 14:16 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En die wagte van Saul in Gíbea in Benjamin het gekyk; en kyk, die skare het weggesmelt, en hulle het aangehou om mekaar te verslaan.
Deel
Lees 1 SAMUEL 14