1 SAMUEL 12:20
1 SAMUEL 12:20 Bybel vir almal (ABA)
Samuel het vir die volk gesê: “Julle moenie bekommerd wees nie. Julle het ál hierdie verkeerde dinge gedoen, maar julle moenie weggaan van die Here nie, julle moet Hom dien met julle hele hart.
1 SAMUEL 12:20 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Toe sê Samuel vir die volk: Wees nie bevrees nie. Julle het al hierdie kwaad gedoen; maar wyk nie van die HERE af nie, en dien die HERE met julle hele hart.
1 SAMUEL 12:20 Afrikaans 1983 (AFR83)
Samuel sê toe vir die volk: “Moenie bang wees nie, julle het nou wel hierdie verkeerde dinge gedoen, maar moet nou net nie van die Here af wegdraai nie. Dien die Here met julle hele hart.
1 SAMUEL 12:20 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Samuel het vir die volk gesê: “Moenie bang wees nie! Julle het wel al hierdie kwaad gedoen, maar moet net nie van die HERE af wegdraai nie. Dien die HERE met julle hele hart.
1 SAMUEL 12:20 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Toe sê Samuel aan die volk: Wees nie bevrees nie, julle het al hierdie boosheid gedoen