1 SAMUEL 11:10
1 SAMUEL 11:10 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Die manne van Jabes het gesê: “Môre sal ons ons aan julle oorgee, en dan kan julle aan ons doen soos julle goeddink.”
1 SAMUEL 11:10 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)
Die inwoners van Jabes laat weet toe vir hulle vyande: “Ons sal môre uitkom na julle toe en dan kan julle met ons maak soos julle wil.”
1 SAMUEL 11:10 Bybel vir almal (ABA)
en hulle het vir die Ammoniete gesê: “Môre sal ons uitkom na julle toe, en dan kan julle met ons doen wat julle wil.”
1 SAMUEL 11:10 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En die manne van Jabes sê: Môre sal ons na julle uittrek, en julle kan met ons doen net soos dit goed is in julle oë.
1 SAMUEL 11:10 Afrikaans 1983 (AFR83)
Die manne van Jabes het egter vir Nagas gesê: “Môreoggend gee ons ons aan julle oor. Dan kan julle met ons maak net wat julle wil.”