1 SAMUEL 10:22
1 SAMUEL 10:22 Bybel vir almal (ABA)
Hulle het toe vir die Here gevra: “Is die man hier?” En die Here het gesê: “Ja, kyk, hy kruip weg tussen die sakke.”
Deel
Lees 1 SAMUEL 101 SAMUEL 10:22 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En hulle het die HERE verder geraadpleeg: Het nog iemand hierheen gekom? En die HERE sê: Kyk, hy het tussen die pakgoed weggekruip.
Deel
Lees 1 SAMUEL 101 SAMUEL 10:22 Afrikaans 1983 (AFR83)
Hulle het die Here gevra: “Moet hy nog kom?” Die Here het geantwoord: “Nee, hy is al hier. Hy kruip weg tussen die bondels goed.”
Deel
Lees 1 SAMUEL 101 SAMUEL 10:22 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Hulle het die HERE weer geraadpleeg: “Het nog iemand hierheen gekom?” Die HERE het gesê: “Kyk, hy kruip weg by die pakgoed.”
Deel
Lees 1 SAMUEL 101 SAMUEL 10:22 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Daarom het hulle die HERE verder geraadpleeg of die man nog daarheen sou kom. En die HERE antwoord: Kyk, hy het hom tussen die goed verberg.
Deel
Lees 1 SAMUEL 10