1 SAMUEL 1:17
1 SAMUEL 1:17 Bybel vir almal (ABA)
Eli het vir Hanna gesê: “Ek hoop dit sal goed gaan met jou. Ek bid dat die God van Israel vir jou sal gee wat jy gevra het.”
Deel
Lees 1 SAMUEL 11 SAMUEL 1:17 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En Eli antwoord en sê: Gaan in vrede, en mag die God van Israel jou bede gee wat jy van Hom gebid het.
Deel
Lees 1 SAMUEL 11 SAMUEL 1:17 Afrikaans 1983 (AFR83)
Toe sê Eli: “Wees gerus en gaan nou maar. Die God van Israel sal aan jou gee wat jy van Hom afgesmeek het.”
Deel
Lees 1 SAMUEL 11 SAMUEL 1:17 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Eli het haar geantwoord en gesê: “Gaan in vrede! Die God van Israel sal jou versoek, dit wat jy van Hom gevra het, toestaan. ”
Deel
Lees 1 SAMUEL 11 SAMUEL 1:17 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Toe antwoord Eli en sê: Gaan in vrede, en die God van Israel gee jou jou bede wat jy van hom gevra het.
Deel
Lees 1 SAMUEL 1