1 PETRUS 3:14
1 PETRUS 3:14 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Maar selfs al sou julle ly ter wille van wat reg is, gelukkig is julle. Moenie hulle intimidasie vrees, of ontsteld raak nie.
Deel
Lees 1 PETRUS 31 PETRUS 3:14 Bybel vir almal (ABA)
Nee, julle is gelukkige mense as julle swaarkry omdat julle doen wat die Here wil hê. Maar julle moenie bang wees vir die mense wat julle laat swaarkry nie, en julle moenie bekommerd wees nie.
Deel
Lees 1 PETRUS 31 PETRUS 3:14 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Maar as julle ook moet ly ter wille van die geregtigheid, salig is julle. En vrees hulle glad nie, en wees nie ontsteld nie.
Deel
Lees 1 PETRUS 31 PETRUS 3:14 Afrikaans 1983 (AFR83)
Maar selfs as julle sou ly omdat julle doen wat reg is, moet julle dit as 'n voorreg beskou. Moenie vir mense bang wees of julle laat afskrik nie.
Deel
Lees 1 PETRUS 31 PETRUS 3:14 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Maar as julle ly ter wille van die geregtigheid, gelukkig is julle
Deel
Lees 1 PETRUS 3