1 KONINGS 22:5
1 KONINGS 22:5 Bybel vir almal (ABA)
Maar jy moet asseblief vandag eers vra en luister na wat die Here sê.”
1 KONINGS 22:5 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Verder het Jósafat aan die koning van Israel gesê: Raadpleeg tog eers die woord van die HERE.
1 KONINGS 22:5 Afrikaans 1983 (AFR83)
Maar,” het Josafat verder vir die koning van Israel gesê, “raadpleeg net eers die Here.”
1 KONINGS 22:5 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Josafat sê toe vir die koning van Israel: “Raadpleeg net eers die woord van die HERE.”