1 KONINGS 22:20
1 KONINGS 22:20 Bybel vir almal (ABA)
En die Here het gesê: ‘Vir wie kan Ek stuur om vir Agab te bedrieg? Daardie een moet sê Agab moet na Ramot in Gilead gaan, Ek wil hê Agab moet daar sterf.’ “Almal wat in die hemel is, het daaroor met mekaar gepraat
1 KONINGS 22:20 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En die HERE het gesê: Wie sal Agab oorhaal, dat hy kan optrek en val by Ramot in Gílead? En die een het so gesê, en die ander weer so.
1 KONINGS 22:20 Afrikaans 1983 (AFR83)
En die Here het gesê: ‘Wie sal vir Agab so ver kry dat hy na Ramot in Gilead toe gaan en daar sneuwel?’ Die een het toe dit gesê en die ander dat
1 KONINGS 22:20 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Toe sê die HERE, ‘Wie sal Agab mislei, sodat hy optrek en val by Ramot in Gilead?’ Die een het dit voorgestel en die ander dat.
1 KONINGS 22:20 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Toe sê die HERE: Wie sal Agab oorhaal, dat hy kan optrek en val by Ramot in Gílead? En een het op hierdie manier gesê, en 'n ander het op daardie manier gesê.