1 KONINGS 17:7
1 KONINGS 17:7 Bybel vir almal (ABA)
Dit het nie gereën nie, en daar was later nie meer water in die Krit-vallei nie.
1 KONINGS 17:7 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Maar ná verloop van tyd het die spruit opgedroog, want daar was geen reën in die land nie.
1 KONINGS 17:7 Afrikaans 1983 (AFR83)
Uiteindelik het die spruit opgedroog omdat die land nie reën gekry het nie.
1 KONINGS 17:7 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Maar ná verloop van baie dae het die spruit opgedroog, want daar was geen reën in die land nie.
1 KONINGS 17:7 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En ná 'n ruk het die spruit opgedroog, omdat daar geen reën in die land was nie.