1 KONINGS 14:29
1 KONINGS 14:29 Bybel vir almal (ABA)
Al die ander dinge wat Rehabeam gedoen het, is geskryf in die dagboeke van die konings van Juda.
1 KONINGS 14:29 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En die verdere geskiedenis van Rehábeam en alles wat hy gedoen het, is dit nie beskrywe in die Kroniekboek van die konings van Juda nie?
1 KONINGS 14:29 Afrikaans 1983 (AFR83)
Die ander verhale oor Rehabeam en alles wat hy gedoen het, is opgeteken in die annale van die konings van Juda.
1 KONINGS 14:29 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Die verdere geskiedenis van Rehabeam, en alles wat hy gedoen het, is dit nie opgeteken in die boekrol met die kronieke van die konings van Juda nie?
1 KONINGS 14:29 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En die verdere geskiedenis van Rehábeam en alles wat hy gedoen het, is dit nie beskrywe in die Kroniekboek van die konings van Juda nie?