1 JOHANNES 5:3
1 JOHANNES 5:3 Bybel vir almal (ABA)
Ja, ons is lief vir God as ons doen wat Hy vir ons sê. En dit is maklik om te doen wat God vir ons sê, want
1 JOHANNES 5:3 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Want dit is die liefde tot God, dat ons sy gebooie bewaar; en sy gebooie is nie swaar nie.
1 JOHANNES 5:3 Afrikaans 1983 (AFR83)
Die liefde vir God bestaan dan daarin dat ons sy gebooie gehoorsaam. Sy gebooie is ook nie moeilik om te gehoorsaam nie
1 JOHANNES 5:3 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Want dit is die liefde vir God, dat ons sy gebooie onderhou, en sy opdragte is nie 'n swaar las nie
1 JOHANNES 5:3 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Want dit is die liefde tot God, dat ons sy gebooie bewaar, en sy gebooie is nie swaar nie.