YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

1 JOHANNES 5:19

1 JOHANNES 5:19 Bybel vir almal (ABA)

Ons weet dat ons kinders van God is en dat die duiwel regeer oor al die ander mense.

Deel
Lees 1 JOHANNES 5

1 JOHANNES 5:19 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Ons weet dat ons uit God is en die hele wêreld in die mag van die Bose lê.

Deel
Lees 1 JOHANNES 5

1 JOHANNES 5:19 Afrikaans 1983 (AFR83)

Ons weet dat ons aan God behoort en dat die hele sondige wêreld in die mag van die duiwel is.

Deel
Lees 1 JOHANNES 5

1 JOHANNES 5:19 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Ons weet dat ons uit God is, en dat die hele wêreld in die mag van die Bose is.

Deel
Lees 1 JOHANNES 5

1 JOHANNES 5:19 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

En ons weet dat ons uit God is, en die hele wêreld lê in goddeloosheid.

Deel
Lees 1 JOHANNES 5

1 JOHANNES 5:19 Die Boodskap (DB)

Ons weet dat ons kinders van God is. Al die ander mense in die wêreld wat nie kinders van God is nie, is verstrik in die mag van die Bose.

Deel
Lees 1 JOHANNES 5

1 JOHANNES 5:19 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Ons weet dat ons van God afkomstig is en dat die hele wêreld in die mag van die bose vasgevang lê.

Deel
Lees 1 JOHANNES 5
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2026 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's