YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

1 JOHANNES 4:2

1 JOHANNES 4:2 Bybel vir almal (ABA)

Hoe moet julle uitvind of iemand die Gees van God het? As mense sê hulle glo dat Jesus Christus regtig 'n mens geword het, dan het hulle die Gees van God.

Deel
Lees 1 JOHANNES 4

1 JOHANNES 4:2 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Hieraan ken julle die Gees van God: elke gees wat bely dat Jesus Christus in die vlees gekom het, is uit God

Deel
Lees 1 JOHANNES 4

1 JOHANNES 4:2 Afrikaans 1983 (AFR83)

Hiéraan ken julle die Gees van God: elkeen wat bely dat Jesus werklik die Christus is wat mens geword het, het die Gees wat van God afkomstig is.

Deel
Lees 1 JOHANNES 4

1 JOHANNES 4:2 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Hieraan ken julle die Gees van God: Elke gees wat bely dat Jesus •Christus vlees geword het, is uit God

Deel
Lees 1 JOHANNES 4

1 JOHANNES 4:2 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Hieraan ken julle die Gees van God: Elke gees wat bely dat Jesus Christus in die vlees gekom het, is uit God.

Deel
Lees 1 JOHANNES 4

1 JOHANNES 4:2 Die Boodskap (DB)

Ons kan die Gees van God só uitken: iemand wat nie bang is om vir seker te sê dat Jesus Christus mens van vlees en bloed geword het nie, het die Gees wat van God af kom.

Deel
Lees 1 JOHANNES 4

1 JOHANNES 4:2 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hieraan herken julle die Gees van God: Elkeen wat erken dat Jesus Christus werklik ten volle mens geword het, is van God afkomstig.

Deel
Lees 1 JOHANNES 4
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's