YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

1 JOHANNES 4:13

1 JOHANNES 4:13 Afrikaans 1983 (AFR83)

Hiéraan weet ons dat ons in Hom bly en Hy in ons: Hy het ons sy Gees gegee.

Deel
Lees 1 JOHANNES 4

1 JOHANNES 4:13 Bybel vir almal (ABA)

Ons weet dat ons by God bly en dat Hy by ons bly, want Hy het sy Gees vir ons gegee.

Deel
Lees 1 JOHANNES 4

1 JOHANNES 4:13 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Hieraan weet ons dat ons in Hom bly en Hy in ons, dat Hy ons van sy Gees gegee het.

Deel
Lees 1 JOHANNES 4

1 JOHANNES 4:13 Afrikaans 1983 (AFR83)

Hiéraan weet ons dat ons in Hom bly en Hy in ons: Hy het ons sy Gees gegee.

Deel
Lees 1 JOHANNES 4

1 JOHANNES 4:13 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Hieraan weet ons dat ons in Hom bly, en Hy in ons: Hy het ons aan sy Gees laat deel kry.

Deel
Lees 1 JOHANNES 4

1 JOHANNES 4:13 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Hieraan weet ons dat ons in Hom bly en Hy in ons, omdat Hy ons van sy Gees gegee het.

Deel
Lees 1 JOHANNES 4

1 JOHANNES 4:13 Die Boodskap (DB)

Dít is vir ons die bewys van die intieme verhouding wat tussen God en ons as sy kinders bestaan: God het sy Gees in ons laat werk.

Deel
Lees 1 JOHANNES 4

1 JOHANNES 4:13 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hieraan weet ons dat ons in ’n hegte verhouding met Hom leef en dat Hy ook in ’n hegte verhouding met ons leef: aan sy Gees wat Hy aan ons gegee het.

Deel
Lees 1 JOHANNES 4
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's