1 KORINTIËRS 9:5
1 KORINTIËRS 9:5 Bybel vir almal (ABA)
Elkeen van ons mag sy vrou saamneem, en die gemeentes moet vir hulle sorg. Die ander apostels en die broers van die Here en Sefas neem ook hulle vroue saam.
1 KORINTIËRS 9:5 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Het ons dan geen reg om 'n suster as vrou met ons rond te neem net soos die ander apostels en die broers van die Here en Céfas nie?
1 KORINTIËRS 9:5 Afrikaans 1983 (AFR83)
Het ons nie selfs die reg om elkeen sy vrou wat 'n gelowige is, op reis saam te neem soos ook die ander apostels en die Here se broers en Sefas nie?
1 KORINTIËRS 9:5 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Het ons nie ook die reg om 'n suster as vrou saam op reis te neem, soos die ander apostels, en die broers van die Here en Sefas nie?
1 KORINTIËRS 9:5 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Het ons nie die mag om te lei oor 'n suster, 'n vrou, sowel as ander apostels en as die broers van die Here en Céfas nie?