1 KORINTIËRS 7:33
1 KORINTIËRS 7:33 Bybel vir almal (ABA)
Maar as 'n man getroud is, dan is hy besig met die dinge van die wêreld. Hy probeer dinge doen waarvan sy vrou hou.
1 KORINTIËRS 7:33 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
maar die getroude is besorg oor die dinge van die wêreld, hoe hy die vrou sal behaag.
1 KORINTIËRS 7:33 Afrikaans 1983 (AFR83)
Die getroude man gee ook aandag aan die dinge van die wêreld, aan hoe hy sy vrou kan behaag
1 KORINTIËRS 7:33 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
terwyl die getroude man besorg is oor die dinge van die wêreld, hoe om sy vrou te behaag
1 KORINTIËRS 7:33 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Maar hy wat getroud is, sorg vir die dinge wat van die wêreld is, hoe hy sy vrou kan behaag.