1 KORINTIËRS 7:20
1 KORINTIËRS 7:20 Afrikaans 1983 (AFR83)
In die samelewing moet elkeen bly in die omstandighede waarin hy was toe God hom geroep het.
1 KORINTIËRS 7:20 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Laat elkeen bly in die situasie waarin hy was toe hy geroep is.
1 KORINTIËRS 7:20 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Laat elkeen in dieselfde roeping bly waarin hy geroep is.