1 KORINTIËRS 6:17
1 KORINTIËRS 6:17 Bybel vir almal (ABA)
Maar as 'n mens saam met die Here lewe, dan is jou gees en sy Gees een.
1 KORINTIËRS 6:17 Afrikaans 1983 (AFR83)
Maar wie hom met die Here verenig, is geestelik een met Hom.
1 KORINTIËRS 6:17 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Maar die persoon wat homself aan die Here verbind, is een gees met Hom.
1 KORINTIËRS 6:17 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Maar hy wat aan die Here verbonde is, is een gees.