1 KORINTIËRS 15:8
1 KORINTIËRS 15:8 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)
Heel laaste van almal het Hy ook aan my verskyn, asof ek ontydig gebore is.
1 KORINTIËRS 15:8 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
en laaste van almal het Hy verskyn ook aan my as die ontydig geborene.
1 KORINTIËRS 15:8 Afrikaans 1983 (AFR83)
Heel laaste het Hy ook aan my, die ontydig geborene, verskyn.
1 KORINTIËRS 15:8 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
As die laaste van almal het Hy ook aan my, die misgeboorte, verskyn.
1 KORINTIËRS 15:8 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En laaste van almal is Hy ook deur my gesien, soos van een wat nie op die regte tyd gebore is nie.