1 KORINTIËRS 15:19
1 KORINTIËRS 15:19 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
As ons net vir hierdie lewe op Christus hoop, dan is ons die ellendigste van alle mense.
1 KORINTIËRS 15:19 Afrikaans 1983 (AFR83)
As ons net vir hierdie lewe ons hoop op Christus vestig, is ons die bejammerenswaardigste van alle mense.
1 KORINTIËRS 15:19 Bybel vir almal (ABA)
As ons hoop dat Christus ons red net vir hierdie lewe op die aarde, dan moet al die mense baie jammer wees vir ons.
1 KORINTIËRS 15:19 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
As ons net vir hierdie lewe op Christus hoop, dan is ons die ellendigste van alle mense.
1 KORINTIËRS 15:19 Afrikaans 1983 (AFR83)
As ons net vir hierdie lewe ons hoop op Christus vestig, is ons die bejammerenswaardigste van alle mense.
1 KORINTIËRS 15:19 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Indien ons hoop slegs vir hierdie lewe op Christus gevestig is, is ons die bejammerenswaardigste van alle mense.
1 KORINTIËRS 15:19 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
As ons net in hierdie lewe hoop op Christus het, is ons die ellendigste van alle mense.