1 KORINTIËRS 13:10
1 KORINTIËRS 13:10 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)
Wanneer die volmaakte egter gekom het, sal al die onvolmaakte uitgedien wees.
1 KORINTIËRS 13:10 Bybel vir almal (ABA)
Maar eendag, wanneer alles is soos God dit wil hê, dan sal die dinge wat ons nou ken en het, nie meer nodig wees nie.
1 KORINTIËRS 13:10 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Maar as die volmaakte gekom het, dan sal wat ten dele is, tot niet gaan.
1 KORINTIËRS 13:10 Afrikaans 1983 (AFR83)
maar wanneer die volledige kom, sal wat gedeeltelik is, uitgedien wees.
1 KORINTIËRS 13:10 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
maar wanneer die volmaakte gekom het, sal wat gedeeltelik is, ophou bestaan.