1 KORINTIËRS 12:27
1 KORINTIËRS 12:27 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Maar julle is die liggaam van Christus en lede afsonderlik.
1 KORINTIËRS 12:27 Bybel vir almal (ABA)
Julle is almal saam die liggaam van Christus, en julle is ook elkeen 'n deel van hierdie liggaam.
1 KORINTIËRS 12:27 Afrikaans 1983 (AFR83)
Julle is die liggaam van Christus, en afsonderlik is elkeen 'n lid daarvan.
1 KORINTIËRS 12:27 Die Boodskap (DB)
Kom ons kyk wat ons hieruit oor julle as gemeente kan leer. Julle as Christene is saam die liggaam van Christus. Elkeen van julle is ’n lid van hierdie liggaam.