1 KORINTIËRS 11:26
1 KORINTIËRS 11:26 Bybel vir almal (ABA)
Want elke maal wanneer julle hierdie brood eet en die wyn drink, dan preek julle dat die Here Jesus gesterf het. En julle doen dit totdat Hy weer kom.
1 KORINTIËRS 11:26 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Want so dikwels as julle hierdie brood eet en hierdie beker drink, verkondig julle die dood van die Here totdat Hy kom.
1 KORINTIËRS 11:26 Afrikaans 1983 (AFR83)
Elke keer as julle van hierdie brood eet en uit die beker drink, verkondig julle die dood van die Here totdat Hy kom.
1 KORINTIËRS 11:26 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Want so dikwels as wat julle hierdie brood eet en uit hierdie beker drink, verkondig julle die dood van die Here, totdat Hy kom.
1 KORINTIËRS 11:26 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Want so dikwels as julle hierdie brood eet en hierdie beker drink, verkondig julle die dood van die Here totdat Hy kom.