1 KORINTIËRS 10:6
1 KORINTIËRS 10:6 Afrikaans 1983 (AFR83)
Hierdie dinge het gebeur as voorbeelde vir ons dat ons ons nie soos hulle deur sondige begeertes moet laat dryf nie.
1 KORINTIËRS 10:6 Bybel vir almal (ABA)
Hierdie dinge het gebeur om vir ons te waarsku. Dit wys vir ons: Ons moenie soos die Israeliete slegte dinge wil hê nie.
1 KORINTIËRS 10:6 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En hierdie dinge was voorbeelde vir ons, dat ons nie begerig moet wees na slegte dinge soos hulle begerig was nie.
1 KORINTIËRS 10:6 Afrikaans 1983 (AFR83)
Hierdie dinge het gebeur as voorbeelde vir ons dat ons ons nie soos hulle deur sondige begeertes moet laat dryf nie.
1 KORINTIËRS 10:6 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Hierdie dinge het gebeur as 'n voorbeeld vir ons, sodat ons nie na bose dinge sal hunker, soos hulle ook gehunker het nie.
1 KORINTIËRS 10:6 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En hierdie dinge was ons voorbeelde, sodat ons nie na slegte dinge sou begeer soos hulle ook begeer het nie.