1 KORINTIËRS 10:14
1 KORINTIËRS 10:14 Die Boodskap (DB)
Daarom, my liewe broers en susters, moet julle niks te doen hê met alles wat mense in die plek van die ware God aanbid nie.
1 KORINTIËRS 10:14 Afrikaans 1983 (AFR83)
Daarom, my geliefdes, moet niks met die afgodsdiens te doen hê nie.