1 KRONIEKE 16:33
1 KRONIEKE 16:33 Bybel vir almal (ABA)
Dan sal al die bome in die bos sing vir die Here, want Hy kom om te regeer oor die aarde.
1 KRONIEKE 16:33 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Dan sal die bome van die bos jubel voor die aangesig van die HERE; want Hy kom om die aarde te oordeel.
1 KRONIEKE 16:33 Afrikaans 1983 (AFR83)
die bome in die bos moet hulle verheug voor die Here, want Hy kom om oor die aarde te heers.
1 KRONIEKE 16:33 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
dan sal alle bome in die bos van vreugde uitroep voor die HERE. Want Hy kom om die aarde te oordeel.
1 KRONIEKE 16:33 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Dan sal die bome van die bos jubel voor die aangesig van die HERE, omdat Hy kom om die aarde te oordeel.