1 KRONIEKE 16:31
1 KRONIEKE 16:31 Bybel vir almal (ABA)
Die hemel moet bly wees, die aarde moet juig, hulle moet vir die volke sê: ‘Die Here is Koning.’
1 KRONIEKE 16:31 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Laat die hemele bly wees en die aarde juig, en laat hulle onder die volke sê: Die HERE is Koning!
1 KRONIEKE 16:31 Afrikaans 1983 (AFR83)
Die hemele moet bly wees en die aarde moet juig, hulle moet onder die nasies verkondig: “Die Here regeer.”
1 KRONIEKE 16:31 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Laat die hemel bly wees, en die aarde juig. Mense onder die nasies sê: “Die HERE regeer!”
1 KRONIEKE 16:31 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Laat die hemel bly wees en die aarde juig, en laat die mense onder die nasies sê: Die HERE is Koning.