1 KRONIEKE 16:28
1 KRONIEKE 16:28 Bybel vir almal (ABA)
“Julle almal, al die volke, julle moet die Here prys, julle moet Hom prys, want Hy is Koning, Hy is sterk.
1 KRONIEKE 16:28 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Gee aan die HERE, o geslagte van die volke, gee aan die HERE eer en sterkte.
1 KRONIEKE 16:28 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Gee erkenning aan die HERE, familiegroepe van volke! Gee erkenning aan die HERE vir sy heerlikheid en krag!
1 KRONIEKE 16:28 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Gee aan die HERE, julle geslagte van die volk, gee aan die HERE eer en sterkte.