MARKUS 1:21

MARKUS 1:21 AFR83

Hulle het in Kapernaum gekom. Toe die sabbatdag aanbreek, het Jesus reguit na die sinagoge toe gegaan en die mense daar begin leer.

Gratis leesplanne en oordenkings oor MARKUS 1:21