ESEGIËL 3:11

ESEGIËL 3:11 AFR83

en gaan na die ballinge toe, na jou volksgenote toe; spreek hulle aan, sê vir hulle wat Ek, die Here God, sê, of hulle luister of nie.”