ESEGIËL 1:9

ESEGIËL 1:9 AFR83

Die een se vlerke het aan die een langs hom s'n geraak. Die wesens het nie van koers verander wanneer hulle beweeg nie. Elkeen het reg vooruit beweeg.