PSALMS 66:1-2

PSALMS 66:1-2 AFR83

Vir die koorleier. 'n Lied. 'n Psalm. Juig tot eer van God, almal op aarde! Sing tot roem van sy Naam, gee Hom die eer wat Hom toekom!

Gratis leesplanne en oordenkings oor PSALMS 66:1-2