SPREUKE 12:27

SPREUKE 12:27 AFR83

Die luiaard gaan vang nie eens wild om te braai nie; 'n hardwerkende mens versamel kosbare besittings.