Toe Jesus van die oorkant af terugkom, het die mense Hom verwelkom, want almal was Hom te wagte. Skielik kom daar 'n man aan. Dit was Jaïrus, 'n raadslid van die sinagoge. Hy het op sy knieë voor Jesus se voete geval en Hom gesmeek om na sy huis toe te kom, want sy enigste dogter het op sterwe gelê. Sy was omtrent twaalf jaar oud. Op pad daarheen het die mense om Jesus saamgedrom.
Lees LUKAS 8
Deel
Vergelyk Alle Weergawes: LUKAS 8:40-42
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's