LUKAS 17:26-27

LUKAS 17:26-27 AFR83

“Net soos dit in die tyd van Noag gegaan het, so sal dit ook gaan in die tyd van die Seun van die mens: hulle het maar soos gewoonlik geëet en gedrink en getrou tot op die dag dat Noag in die ark ingegaan het. Toe kom die sondvloed, en dit het hulle almal uitgewis.

Gratis leesplanne en oordenkings oor LUKAS 17:26-27