LEVITIKUS 22:13

LEVITIKUS 22:13 AFR83

“As so 'n dogter egter 'n weduwee word of van haar man skei en sy geen kinders het nie, mag sy weer by haar pa gaan inwoon soos toe sy 'n jongmeisie was en kan sy ook van die kos eet wat hy ontvang. Geen onbevoegde persoon mag egter van die gewyde gawes eet nie.

Video vir LEVITIKUS 22:13

Gratis leesplanne en oordenkings oor LEVITIKUS 22:13