KLAAGLIEDERE 1:8

KLAAGLIEDERE 1:8 AFR83

Jerusalem het groot sonde gedoen, dit het haar soos 'n onrein vrou laat word; die mense het haar naaktheid gesien, almal wat haar geëer het, verag haar nou. Sy sug en draai weg.