JOHANNES 9:39-40

JOHANNES 9:39-40 AFR83

Toe sê Jesus: “Ek het na hierdie wêreld toe gekom met die oog op 'n beslissing, sodat dié wat nie sien nie, kan sien, en dié wat sien, kan blind word.” Party Fariseërs wat by Hom was, het dit gehoor en vir Hom gesê: “Ons is mos nie blind nie!”

Gratis leesplanne en oordenkings oor JOHANNES 9:39-40