JEREMIA 51:29

JEREMIA 51:29 AFR83

Die land skud en bewe, want wat die Here teen Babel besluit het, staan vas: om die gebied van Babel 'n verlate plek te maak, sonder inwoners.