JEREMIA 18:9-10

JEREMIA 18:9-10 AFR83

en die volgende oomblik kondig Ek aan dat Ek die nasie en die koninkryk sal bou en sal vestig. Maar wanneer hy doen wat verkeerd is in my oë en ongehoorsaam is aan My, sien Ek af van die goeie wat Ek aan hom wou doen.

Gratis leesplanne en oordenkings oor JEREMIA 18:9-10

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid